Back to Search

Die Belydenis: Twee vroue. Een geheim

AUTHOR Picoult, Jodi
PUBLISHER Jonathan Ball Publishers (02/17/2020)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.

Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig.

Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie to verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n w reld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens h r verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese begeertes te konfronteer.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781868429981
ISBN-10: 1868429989
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 434
Carton Quantity: 18
Product Dimensions: 6.00 x 0.88 x 9.00 inches
Weight: 1.27 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Small Town & Rural
Fiction | Legal
Fiction | Crime
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.

Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig.

Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie to verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n w reld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens h r verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese begeertes te konfronteer.

Show More

Author: Picoult, Jodi
Jodi Picoult is the author of twenty-two novels, including the #1 New York Times bestsellers The Storyteller, Lone Wolf, Between the Lines, Sing You Home, House Rules, Handle with Care, Change of Heart, Nineteen Minutes, and My Sister's Keeper. She lives in New Hampshire with her husband and three children.
Show More
List Price $20.00
Your Price  $19.80
Paperback