Back to Search
ISBN 9781920414689 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Somer

AUTHOR Van Den Heever, C. M.
PUBLISHER Cruguru (05/25/2011)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot 'n spannende klimaks gedryf. Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy 'n deel, sy broer Frans 'n deel en 'n buitestaander, Faan, 'n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het.Faan se seun, Hannes, het 'n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit 'n finansi le verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie...
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781920414689
ISBN-10: 1920414681
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 106
Carton Quantity: 76
Product Dimensions: 5.98 x 0.22 x 9.02 inches
Weight: 0.34 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Romance - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback