Klara
| AUTHOR | Roux, Maril Le; Roux, Mariel Le |
| PUBLISHER | Tafelberg (06/15/2013) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Dis waar dit ge indig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle n haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom - Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug - maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En n hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos 'n lusernland aan 'n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9780624058885
ISBN-10:
0624058883
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
336
Carton Quantity:
22
Product Dimensions:
5.50 x 0.75 x 8.50 inches
Weight:
0.94 pound(s)
Feature Codes:
Illustrated
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Dis waar dit ge indig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle n haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom - Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug - maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En n hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos 'n lusernland aan 'n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense.
Show More
List Price $18.45
Your Price
$18.27