Back to Search

Plesierengel

AUTHOR Nierop, Leon Van
PUBLISHER Tafelberg (08/30/2013)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en w reldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kli nte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kli nte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9780624064718
ISBN-10: 0624064719
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 374
Carton Quantity: 20
Product Dimensions: 5.50 x 0.83 x 8.50 inches
Weight: 1.04 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en w reldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kli nte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kli nte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?
Show More
List Price $19.53
Your Price  $19.33
Paperback