Back to Search

Blink Blinkers Blinkerboom: 'n Saam-speel-storie met 'n blink plan

AUTHOR Badenhorst, Corinne; Badenhorst, Corinne; Graphics, Feline
PUBLISHER As He Is T/A Seraph Creative (03/05/2019)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

Die storie beoog om, ongeag konfliksituasies wat die lewe bring, beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuur.

Deur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter. Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal h .

Mag die boekie jou en jou hartsmense met wilskrag, veerkragtigheid asook 'n dapper en liefdevolle hart se n om elkeen te help om sy/haar volle potensiaal te bereik.

Die storie is op 'n beantwoorde gebed gebaseer wat 'n besonderse invloed op ons gesin uitoefen. Dit fladder steeds in en om ons en ons kinders se harte, asook by hulle maats en maats-se-mammas - presies soos blinkers maak - dit laat stukkie liefde oral waar dit raak.

Maak die storie saam-speel-storie deur met blinkers te speel asook dorings te soek en daaroor te gesels. God het in elkeen Sy eie uniekheid verweef - speel die storie uit en beleef die "wonder" daarvan

Soms kan 'n eenvoudige storie 'n kind se selfbeeld op 'n rots laat staan, deurdat dit lewende steentjie in hul fondasie (identiteit) inbou - steentjie wat sal groei en groei en groei.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9780639984278
ISBN-10: 0639984274
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 48
Carton Quantity: 144
Product Dimensions: 6.00 x 0.12 x 9.00 inches
Weight: 0.23 pound(s)
Feature Codes: Illustrated
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Juvenile Nonfiction | Religion - General
Grade Level: Preschool - 7th Grade
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Die storie beoog om, ongeag konfliksituasies wat die lewe bring, beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuur.

Deur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter. Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal h .

Mag die boekie jou en jou hartsmense met wilskrag, veerkragtigheid asook 'n dapper en liefdevolle hart se n om elkeen te help om sy/haar volle potensiaal te bereik.

Die storie is op 'n beantwoorde gebed gebaseer wat 'n besonderse invloed op ons gesin uitoefen. Dit fladder steeds in en om ons en ons kinders se harte, asook by hulle maats en maats-se-mammas - presies soos blinkers maak - dit laat stukkie liefde oral waar dit raak.

Maak die storie saam-speel-storie deur met blinkers te speel asook dorings te soek en daaroor te gesels. God het in elkeen Sy eie uniekheid verweef - speel die storie uit en beleef die "wonder" daarvan

Soms kan 'n eenvoudige storie 'n kind se selfbeeld op 'n rots laat staan, deurdat dit lewende steentjie in hul fondasie (identiteit) inbou - steentjie wat sal groei en groei en groei.

Show More
List Price $11.99
Your Price  $11.87
Paperback