Back to Search

Dankie Liewe Jesus

AUTHOR Nell, Melissa
PUBLISHER Melissa Nell (09/20/2024)
PRODUCT TYPE Hardcover (Hardcover) (LARGE PRINT)

Description

Dankie, Liewe Jesus is 'n pragtige dankseggings- en singgebed, spesiaal geskryf vir kleintjies. Hierdie hartverwarmende boekie help kinders om die waarde van gebed te ontdek terwyl hulle die eenvoudige vreugde van dankbaarheid leer ken. Met vrolike illustrasies en maklike woorde, is dit perfek vir storietyd voor slaaptyd. Dit skep 'n rustige, liefdevolle atmosfeer waar kinders kan leer om hul dankbaarheid uit te spreuk. Ideaal vir ouers en kinders om saam te geniet. Dankie, Liewe Jesus sal 'n geliefde deel van jou kleinding se slaapie-tyd roetine word.

Produk oorsig:

    8.5 x 8.5 duim40 bladsyeGeprint op Premium KleurBeskikbaar as E-book, Hardeband en Sagteband.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9780796195494
ISBN-10: 0796195498
Binding: Hardback or Cased Book (Sewn)
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 42
Carton Quantity: 34
Product Dimensions: 8.50 x 0.25 x 8.50 inches
Weight: 0.68 pound(s)
Feature Codes: Large Print
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Juvenile Nonfiction | Music - General
Grade Level: Preschool - 1st Grade
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Dankie, Liewe Jesus is 'n pragtige dankseggings- en singgebed, spesiaal geskryf vir kleintjies. Hierdie hartverwarmende boekie help kinders om die waarde van gebed te ontdek terwyl hulle die eenvoudige vreugde van dankbaarheid leer ken. Met vrolike illustrasies en maklike woorde, is dit perfek vir storietyd voor slaaptyd. Dit skep 'n rustige, liefdevolle atmosfeer waar kinders kan leer om hul dankbaarheid uit te spreuk. Ideaal vir ouers en kinders om saam te geniet. Dankie, Liewe Jesus sal 'n geliefde deel van jou kleinding se slaapie-tyd roetine word.

Produk oorsig:

    8.5 x 8.5 duim40 bladsyeGeprint op Premium KleurBeskikbaar as E-book, Hardeband en Sagteband.

Show More
List Price $20.00
Your Price  $19.80
Hardcover