Back to Search

Die vrou in die blou mantel

AUTHOR Meyer, Deon
PUBLISHER Human & Rosseau (11/06/2017)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole," is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9780798177450
ISBN-10: 0798177454
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 128
Carton Quantity: 56
Product Dimensions: 6.14 x 0.30 x 9.21 inches
Weight: 0.46 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Mystery & Detective - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole," is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.
Show More

Author: Meyer, Deon
DEON MEYER lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon s big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he retired from his day job as a consultant on brand strategy for BMW Motorrad, and is now a full time author. Deon Meyer s books have attracted worldwide critical acclaim and a growing international fanbase. Originally written in Afrikaans, they have now been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Czech, Romanian, Slovakian, Bulgarian, Japanese and Polish.
Show More
List Price $18.45
Your Price  $18.27
Paperback