Back to Search

Hy kom met die skoenlappers

AUTHOR Jansen, Valda
PUBLISHER Human & Rosseau (06/15/2016)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In di diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9780798180023
ISBN-10: 0798180021
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 186
Carton Quantity: 38
Product Dimensions: 5.00 x 0.43 x 8.00 inches
Weight: 0.46 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In di diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.
Show More
List Price $18.45
Your Price  $18.27
Paperback