Ken En Verstaan Wiskunde Graad 11 and 12 Hg
| AUTHOR | Loots, K.; Bester, E. A.; Ham, J. |
| PUBLISHER | Roedurico Trust (01/30/2000) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Hierdie uitgawe van die reeks is een van ?n reeks van drie titels vir die verdure onderwys en opleiding-fase (VOO). Die nuwe nasionale wiskunde-kernsillabus is as basis gebruik om die graad 11 en 12 hoer graad wiskunde-sillabus met verskillende vraagtipes volledig te dek. Hierdie titel, bevat volledig uitgewerkte voorbeelde, voldoende oefeninge en toetse, asook die volledige oplossings daarvan, kan deur beide opvoeder en leerder met groot vrug in die klas vir deurlopende assessering en eksamenvoorbereiding aangewend word. Die laaste twee hoofstukke bestaan uit vier eksamenvraestelle. Volledige memorandums word voorsien.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9780947465544
ISBN-10:
0947465545
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
497
Carton Quantity:
1
Feature Codes:
Price on Product
Country of Origin:
ZA
Subject Information
BISAC Categories
Technology & Engineering | Remote Sensing & Geographic Information Systems
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Hierdie uitgawe van die reeks is een van ?n reeks van drie titels vir die verdure onderwys en opleiding-fase (VOO). Die nuwe nasionale wiskunde-kernsillabus is as basis gebruik om die graad 11 en 12 hoer graad wiskunde-sillabus met verskillende vraagtipes volledig te dek. Hierdie titel, bevat volledig uitgewerkte voorbeelde, voldoende oefeninge en toetse, asook die volledige oplossings daarvan, kan deur beide opvoeder en leerder met groot vrug in die klas vir deurlopende assessering en eksamenvoorbereiding aangewend word. Die laaste twee hoofstukke bestaan uit vier eksamenvraestelle. Volledige memorandums word voorsien.
Show More
List Price $11.20
Your Price
$11.09