Back to Search
ISBN 9781493596164 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Waar is ons nou?: Die ondervindings van kinders van Nederlandse immigrante in Suid-Afrika

AUTHOR Du Plessis-Broere, Annie
PUBLISHER Createspace Independent Publishing Platform (11/18/2013)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
"Waar is ons nou?" is geskryf na jare se wonder oor hoe ander mense wat as kinders na Suid-Afrika gekom het, die ervaring beleef het, veral gesien in die lig dat soveel Suid-Afrikaners se kinders en kleinkinders die afgelope paar jare ge-emigreer het. 'n Kind is waarskynlik aanvanklik nie bewus van die implikasies wat so 'n stap in sy/haar lewe het nie, want die insig en impak van die stap wat jou ouers geneem het kom eers later - in retrospek. Dit is dus my doel om te probeer beskryf wat emigrasie na Suid-Afrika aan Nederlandse kinders van emigrante ouers gedoen het en in watter mate die onworteling hulle lewensuitkyk en lewensgang be nvloed het. Het dit 'n soort kultuurloosheid teweeg gebring - 'n gebrek aan tradisies en rituele wat prysgegee word en nie noodwendig met nuwe tradisies en rituele vervang is nie?
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781493596164
ISBN-10: 1493596160
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 154
Carton Quantity: 50
Product Dimensions: 5.51 x 0.33 x 8.50 inches
Weight: 0.41 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Education | History
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback