Back to Search
ISBN 9781500320546 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Meisies Seuns julle besluit

AUTHOR Kruger, Frans; Flemix, Dirk; Kruger, MR Frans et al.
PUBLISHER Createspace Independent Publishing Platform (06/25/2014)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Terwyl ons kinders in 'n leer proses is en op skool akademies voorberei word en so inligting inwin vir hulle toekoms, is daar ook die ander inligting waarmee ons kinders gebombardeer word. Inligting wat hulle by of hulle maats of deur die TV, Internet en die alomteenwoordige selfoon verkry. As onderwyseres en moeder besef ek elke dag meer en meer hoe groot die gaping tussen die twee tipes inligting is en dat die onsigbare vyand daarop uit is om ons kinders juis in op die gebied van tegnologiese vooruitgang te vernietig. Tieners is nuuskierig. Hulle soek antwoorde en hulle sal selfs antwoorde vind al moet hulle, hulle kamerdeure toeklap en hulle getroue selfoon met al sy tegnologiese gevorderdheid waarvoor die ouer betaal raadpleeg. Hulle sal of by die skool of by 'n partytjie vrae vra aan hulle maats of ouer tieners en alles, reg of verkeerd, indrink soos 'n spons wat water suig. Ons kinders is vandag die teiken en later dikwels ook die gevangene van 'n baie sluwer vyand, wat soos die Bybel s , soos 'n brullende Leeu rondloop en 'n voorbeeld hiervan is die talle tiener selfmoorde wat elke jaar plaasvind. In sy boek Meisies Seuns, julle besluit spreek Pastoor Frans die goed aan wat as reg en aanvaarbaar vir die tieners geword het, direk in onomwonde openlikheid in hulle eie "taal" aan. Hy peul die oogklappe letterlik af van dit waaraan ons tieners en jongmense vandag blootgestel word om so te help om die leemte tussen die twee tipes inligting te help vul, met inligting wat werklik in die lewe saak maak. Die inhoud van die boek kan baie goeie debat materiaal wees in skole, maar ook met 'n geruste hart aan die tiener gegee word om in hul binnekamers te lees.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781500320546
ISBN-10: 1500320544
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 178
Carton Quantity: 44
Product Dimensions: 5.51 x 0.38 x 8.50 inches
Weight: 0.47 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback