Back to Search

Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale

AUTHOR Publishers, Kwarts
PUBLISHER Kwarts Publishers (10/25/2019)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Hierdie kortverhaalbundel, Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, beloof om ʼn unieke leeservaring te wees Dit is die resultaat van 'n skryfgeleentheid wat geloots is om aan aspirantskrywers die kans te gee om die vreugde van publikasie te ervaar asook om ʼn bydrae te lewer tot die bevordering en behoud van ons geliefde Afrikaans.Die tema was oop en skrywers kon enige genre instuur, mits dit fiksie is en in Afrikaans geskryf is. Soos dit maar altyd gaan met die kies van kortverhale deur verskillende skrywers met verskillende skryfstyle, was die keuringsproses geen maklike taak nie. Die standaard was hoog, maar die samestellers, Anita Stander en Anine Vorster, glo dat die eindproduk ʼn kleurvolle mengsel is wat iets vir almal se smaak bied. Die bundel bestaan uit 29 kortverhale. Daar is misdaadverhale met 'n kinkel in die kabel; liefdesverhale wat jou hartsnare sal raak; humoristiese stories wat jou sal laat skaterlag oor die pittige manier waarop dit geskryf is. Dan is daar ook die nostalgiese vertellings wat jou sal neem na pragtige plekke en laat verlang na mense wat jy nie ken nie.Bydraende skrywers: Hendie Grobbelaar; Alwine F lscher; Adri Vlok; Martha Scheckle; Louis Lategan; Sanchen Lambrecht; Juanita Fourie; Christo Meyer; Aletia Ollewagen; Danie Markgraaff; Sue Eksteen; Heidi Heese de Beer; Estie Wentzel; Herman Beukes; Yolanda Faye Holden; Bets Koen; Linda J. Dunhin; Bedelia Paulsen; Helena L. Greyling; Zyrilde Potgieter; Chant l Venter; Madeleen Theron; Delanie Flanegan; Dieter Lochner; Evanthe Schurink; Elizabeth Hentschel; Ammie Pringle; Betsy Stoltz; Evert Louw
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781776056187
ISBN-10: 1776056183
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 200
Carton Quantity: 36
Product Dimensions: 5.50 x 0.46 x 8.50 inches
Weight: 0.57 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Short Stories (single author)
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Hierdie kortverhaalbundel, Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, beloof om ʼn unieke leeservaring te wees Dit is die resultaat van 'n skryfgeleentheid wat geloots is om aan aspirantskrywers die kans te gee om die vreugde van publikasie te ervaar asook om ʼn bydrae te lewer tot die bevordering en behoud van ons geliefde Afrikaans.Die tema was oop en skrywers kon enige genre instuur, mits dit fiksie is en in Afrikaans geskryf is. Soos dit maar altyd gaan met die kies van kortverhale deur verskillende skrywers met verskillende skryfstyle, was die keuringsproses geen maklike taak nie. Die standaard was hoog, maar die samestellers, Anita Stander en Anine Vorster, glo dat die eindproduk ʼn kleurvolle mengsel is wat iets vir almal se smaak bied. Die bundel bestaan uit 29 kortverhale. Daar is misdaadverhale met 'n kinkel in die kabel; liefdesverhale wat jou hartsnare sal raak; humoristiese stories wat jou sal laat skaterlag oor die pittige manier waarop dit geskryf is. Dan is daar ook die nostalgiese vertellings wat jou sal neem na pragtige plekke en laat verlang na mense wat jy nie ken nie.Bydraende skrywers: Hendie Grobbelaar; Alwine F lscher; Adri Vlok; Martha Scheckle; Louis Lategan; Sanchen Lambrecht; Juanita Fourie; Christo Meyer; Aletia Ollewagen; Danie Markgraaff; Sue Eksteen; Heidi Heese de Beer; Estie Wentzel; Herman Beukes; Yolanda Faye Holden; Bets Koen; Linda J. Dunhin; Bedelia Paulsen; Helena L. Greyling; Zyrilde Potgieter; Chant l Venter; Madeleen Theron; Delanie Flanegan; Dieter Lochner; Evanthe Schurink; Elizabeth Hentschel; Ammie Pringle; Betsy Stoltz; Evert Louw
Show More
List Price $10.00
Your Price  $9.90
Paperback