Hoe Verklaar Jy Dit? #2
| PUBLISHER | Penguin Random House South Africa (04/26/2018) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die w reld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen o nskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se o traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9781776092031
ISBN-10:
1776092031
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Carton Quantity:
0
Country of Origin:
ZA
Subject Information
BISAC Categories
Reference | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die w reld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen o nskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se o traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.
Show More
List Price $17.70
Your Price
$17.52