Back to Search

Uittreestrategie: 'n Katerina Carter-misdaadroman

AUTHOR Cross, Colleen
PUBLISHER Slice Publishing (05/21/2024)
PRODUCT TYPE Hardcover (Hardcover)

Description

​⭐⭐⭐⭐⭐​

Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadroman

Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat klinte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knie moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.

Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansile bestuurder en 'n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.

En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy 'n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en 'n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9781778660603
ISBN-10: 1778660606
Binding: Hardback or Cased Book (Sewn)
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 304
Carton Quantity: 20
Product Dimensions: 6.00 x 0.81 x 9.00 inches
Weight: 1.32 pound(s)
Feature Codes: Dust Cover
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Romance - Suspense
Fiction | Mystery & Detective - Police Procedural
Fiction | Thrillers - Suspense
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

​⭐⭐⭐⭐⭐​

Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadroman

Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat klinte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knie moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.

Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansile bestuurder en 'n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.

En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy 'n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en 'n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

Show More
List Price $39.99
Your Price  $39.59
Hardcover