Geheim van die Kinders van die Maan
| AUTHOR | Clark, Alexander |
| PUBLISHER | Malherbe Uitgewers (07/15/2025) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
"Geheim van die Kinders van die Maan" beskryf die avonture wat die Pretorius-gesin beleef na n vliegtuigongeluk wat hulle weerloos in die diepe Kalahariwoestyn laat. Op hulle soeke na hulp vir hulle beseerde vader, word die twee Pretorius tieners deur die San gered en hulle ondervind die fassineerende lewenswyse en geheime van hierdie merkwaardige volk en die unieke wyse wat hulle met die natuur saamleef. Verder, beskryf die boek die opwindende gebeure en gevare wat die kinders moes trotseer, hoe hulle deur barbare ontvoer is, hoe hulle n skatkamer ontdek het en ook hoe hulle op verrasende wyse ontsnap het en gered is. Die boek verskaf, deurgans, prikkelende, heilsame maar ook leersame leesstof wat beide ons jonger tiener seuns en dogters sal geniet.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9781997443162
ISBN-10:
1997443163
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
116
Carton Quantity:
68
Product Dimensions:
5.50 x 0.24 x 8.50 inches
Weight:
0.32 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Young Adult Fiction | Action & Adventure - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
"Geheim van die Kinders van die Maan" beskryf die avonture wat die Pretorius-gesin beleef na n vliegtuigongeluk wat hulle weerloos in die diepe Kalahariwoestyn laat. Op hulle soeke na hulp vir hulle beseerde vader, word die twee Pretorius tieners deur die San gered en hulle ondervind die fassineerende lewenswyse en geheime van hierdie merkwaardige volk en die unieke wyse wat hulle met die natuur saamleef. Verder, beskryf die boek die opwindende gebeure en gevare wat die kinders moes trotseer, hoe hulle deur barbare ontvoer is, hoe hulle n skatkamer ontdek het en ook hoe hulle op verrasende wyse ontsnap het en gered is. Die boek verskaf, deurgans, prikkelende, heilsame maar ook leersame leesstof wat beide ons jonger tiener seuns en dogters sal geniet.
Show More
List Price $9.99
Your Price
$9.89