Back to Search

My allermooiste droom - ?????? (Afrikaans - Sjinees): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

AUTHOR Lezar, Ingrid; Renz, Ulrich; Haas, Cornelia
PUBLISHER Sefa Verlag (11/25/2024)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Sjinees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sjinees.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
???? (????? - ??), ???????????
??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????? ... "??????????????????" ????????????? ?????????????? -- ???????????????
? ??????????????????????????????
????? ????????????????????????????
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9783739945941
ISBN-10: 373994594X
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 34
Carton Quantity: 96
Product Dimensions: 8.50 x 0.09 x 11.00 inches
Weight: 0.30 pound(s)
Feature Codes: Illustrated
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Unassigned | Bedtime & Dreams
Unassigned | Animals - Pets
Grade Level: Preschool - Preschool
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Sjinees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sjinees.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
???? (????? - ??), ???????????
??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????? ... "??????????????????" ????????????? ?????????????? -- ???????????????
? ??????????????????????????????
????? ????????????????????????????
Show More
List Price $12.80
Your Price  $12.67
Paperback