Back to Search

Die Mites en die Feite

AUTHOR Booysen, Bernadette
PUBLISHER Bernadette Booysen (02/26/2023)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die redes waarom die mites mites is. Wat kan 'n mens glo? Hoe kan ons 'n beter begrip van epilepsie verkry?

Hierdie boek dek alle aspekte van epilepsie, insluitend basiese meganismes vir diagnose en bestuur en die sosiale oorwegings. Die inhoud verskaf 'n duidelike, bondige en gedetailleerde verduideliking van die mees algemene, dog soms skokkende, mites oor epilepsie.

Hierdie boek verduidelik al die dinge wat mense met epilepsie sukkel om te verstaan en kan ook hul familie en vriende help om die stigmas wat met epilepsie geassosieer word beter te verstaan. Hierdie boek kan ook uiters nuttig wees vir mediese beroepslui om sommige van die kwessies wat hul pasinte sowel as hul gesinne daagliks hanteer, beter te verstaan.

Dit is 'n maklik verstaanbare, bewysgebaseerde gids tot die mites en die feite van epilepsie. Hierdie boek bevat verskeie aspekte oor epilepsie en sluit verskillende behandelingsmetodes vir epilepsie in. Konstruktiewe advies word gegee om lyers te help om hul toestand te bestuur en om probleme te hanteer en ander mense se vrae oor epilepsie te beantwoord. Hierdie is 'n baie insiggewende boek en daarom het ek besluit dit sal die eerste van die Epilepsie-reeks wees wat gepubliseer word! Lekker lees!!

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798215711385
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 136
Carton Quantity: 58
Product Dimensions: 5.00 x 0.29 x 8.00 inches
Weight: 0.31 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Medical | Mental Health
Medical | Neurology
Medical | Surgery - Neurosurgery
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die redes waarom die mites mites is. Wat kan 'n mens glo? Hoe kan ons 'n beter begrip van epilepsie verkry?

Hierdie boek dek alle aspekte van epilepsie, insluitend basiese meganismes vir diagnose en bestuur en die sosiale oorwegings. Die inhoud verskaf 'n duidelike, bondige en gedetailleerde verduideliking van die mees algemene, dog soms skokkende, mites oor epilepsie.

Hierdie boek verduidelik al die dinge wat mense met epilepsie sukkel om te verstaan en kan ook hul familie en vriende help om die stigmas wat met epilepsie geassosieer word beter te verstaan. Hierdie boek kan ook uiters nuttig wees vir mediese beroepslui om sommige van die kwessies wat hul pasinte sowel as hul gesinne daagliks hanteer, beter te verstaan.

Dit is 'n maklik verstaanbare, bewysgebaseerde gids tot die mites en die feite van epilepsie. Hierdie boek bevat verskeie aspekte oor epilepsie en sluit verskillende behandelingsmetodes vir epilepsie in. Konstruktiewe advies word gegee om lyers te help om hul toestand te bestuur en om probleme te hanteer en ander mense se vrae oor epilepsie te beantwoord. Hierdie is 'n baie insiggewende boek en daarom het ek besluit dit sal die eerste van die Epilepsie-reeks wees wat gepubliseer word! Lekker lees!!

Show More
List Price $23.99
Your Price  $23.75
Paperback