ISBN 9798264893995 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
God Red My Tien Keer Van Die Dood: Die ware verhaal van wonderwerke en Profetiese drome vir Suid-Afrika se toekoms
| AUTHOR | Helberg, Johan Gerhard |
| PUBLISHER | Independently Published (09/11/2025) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Hoeveel keer kan 'n mens aan die dood ontkom voordat jy besef dit is nie toeval nie?
In hierdie boek vertel ek hoe ek meer as tien keer wonderbaarlik van doodsgevaar gespaar is, van 'n engel wat my op bonatuurlike wyse beskerm het en van goddelike drome oor die toekoms van Suid-Afrika. Tog, deur al hierdie gebeure, het ek besef: God se hand was altyd oor my lewe. Hierdie boek is nie 'n sprokie nie maar die ware verhaal van 'n kind wat van tragedie na genade gelei is. Dis n reis van 'n goddelose rebel wat deur hartseer en 'n motorfietsongeluk uiteindelik God gevind het, 'n reis van genade, beskerming, hoop en geloof. As God my kon red, kan Hy vir jou ook.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798264893995
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
94
Carton Quantity:
86
Product Dimensions:
6.00 x 0.19 x 9.00 inches
Weight:
0.30 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing