ISBN 9798288249013 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
Bonna en die plaasdiere: 'n Proësie-rymboek vir kinders
| AUTHOR | Van Deventer, Ansie; Van Deventer, Christina |
| PUBLISHER | Independently Published (06/16/2025) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Bonna hoor boer Jan is genoop
om van die diere op die plaas te verkoop
want reën was skaars en voer is duur
en dit is al die laaste uur.
Bonna, hartseer en bewoë,
sien sy vriende voor sy geestesoë.
Hy het alreeds begin om te treur,
maar wie weet wat gaan môre gebeur? 'n Heerlike kennismaking met plaasdiere! Bonna en die plaasdiere meng prosa en poësie en maak dit toeganklik vir jonger kinders. Kleur illustrasies vergesel elke teksblad en die boek is geskik vir 'n wye ouderdomsgroep, van kleuters tot in die grondslag fase.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798288249013
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
48
Carton Quantity:
68
Product Dimensions:
8.50 x 0.12 x 8.50 inches
Weight:
0.30 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Juvenile Fiction | Animals - Farm Animals
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing