ISBN 9798292344681 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
Onheil in Kabouterland: 'n Feëverhaal in rym
| AUTHOR | Van Deventer, Christina |
| PUBLISHER | Independently Published (07/13/2025) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
'n Padda het die fee-prins beet.
Met mag en krag wil hy hom vreet.
Die feë-krygers moet nou net keer
dat die ergste met die prins gebeur.
Die Padda het 'n ander plan:
hy sal vreet net wat hy wil en kan
maar een fee het hy onderskat
en nou sal hy sy straf moet vat.
'Onheil in Kabouterland' is 'n feëverhaal vir kleuters en lesers in die grondfase. Die boek het groot letters wat maklik lees en woorde wat help om woordeskat te ontwikkel. Ma en/of pa kan hierdie een saam met die kleingoed geniet! Met pragprente wat elke teks vergesel. Geskik vir 2-9 jaar. Hierdie boek is 'n suster-uitgawe vir 'Nagfees in Kabouterland' deur Ansie van Deventer, maar kan as alleenstaande titel gelees word.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798292344681
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
34
Carton Quantity:
96
Product Dimensions:
8.50 x 0.09 x 8.50 inches
Weight:
0.23 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Juvenile Fiction | Animals - Frogs & Toads
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing