ISBN 9798326638045 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
Stories wat saak maak: Kortverhaal Bundel
| AUTHOR | de Kock-Ruiter, Roeline |
| PUBLISHER | Independently Published (05/25/2024) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Hierdie tien verhale illustreer hoe broos ons menslike verhoudings is. Broos en kosbaar. Ons is uitgelewer aan mekaar, ons smagting na aanvaarding en liefde maak of breek ons. Dit maak saak hoe ons met mekaar omgaan, want net dán sal ons bewus wees van mekaar se seer en pyn. Die verhale vertel van liefde wat nie vervul word nie, pyn en seer wat ons krank maak, 'n grysappelboom waaronder drome gedroom word. Drome, as ons regtig glo, wat tog bewaarheid sal word. Die leser sal hom/haar maklik kan vereenselwig met die verhale, omdat dit gebeure is wat ons tog die een of ander manier raak.
Al is omstandighede nie altyd gunstig nie, is dit nie jou omstandighede wat bepaal waar jy eendag gaan opeindig nie, jy bepaal dit self. Stories is nie maar net stories nie, dit maak saak.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798326638045
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
96
Carton Quantity:
84
Product Dimensions:
5.50 x 0.20 x 8.50 inches
Weight:
0.27 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Unassigned | Short Stories (single author)
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing