Available options are listed below:
Woordsoek, Doolhowe en Sudoku: Pret en Plesier vir volwassenes en tieners
| AUTHOR | Publishing, Tiaan |
| PUBLISHER | Independently Published (05/11/2023) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Pret en plesier vir oud en jonk.
'n Versameling wat ontwerp is om ons te herinner aan die taal, leefstyl en Ubuntu van Suid-Afrika. Vir almal wat hul kinders en familielede will herinner aan hoe dit voel om 'n Suid-Afrikaner te wees en om Afrikaans te behou as 'n lewende taal. Die plesier wanneer die taal van jou tong af rol.
Woordsoek raaisels, doolhowe en Sudoku raaisels van verskillende moeilikheidsgraad,