ISBN 9798407821762 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
Koopsom van die Liefde
| AUTHOR | Jooste, Wilmari |
| PUBLISHER | Independently Published (01/25/2022) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar voog is, wil haar sielkundig in 'n huwelik dwing met Conrad Maritz; Conrad met sy geskende gesig en arrogante houding wat haar met afsku vervul. Die enigste plek waar Elandri vir hulp kan aanklop, is by Fiona, haar beste vriendin. Di help haar om na haar oom se strandhuis te vlug. Daar ontmoet sy vir Janco Malherbe, en onder die indruk dat hy Fiona se oom is, verloor sy haar hart op die groot blonde man wat vir die polisie vlug. Conrad spoor uiteindelik vir Elandri op. Hy is bereid om alles in die stryd te werp om Elandri te besit, en sy het nie 'n keuse as om in te stem om met hom te trou nie. Sal Elandri die volle koopsom kan betaal vir die liefde wat sy by Janco gevind het?
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798407821762
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
172
Carton Quantity:
46
Product Dimensions:
5.50 x 0.37 x 8.50 inches
Weight:
0.45 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | Romance - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing