Back to Search
ISBN 9798473712308 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Die Reisiger

AUTHOR Arnolds, Mary
PUBLISHER Independently Published (09/09/2021)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Stories is daar om vertel te word.

Vertel stories aan jou kinders, en wanneer hulle kinders het, vertel hulle dit weer aan hul kinders, en so leef stories voort. Daar is verskillende stories wat vertel word. Dis ware stories, verbeelding-stories, liegstories, spookstories en christelike stories. Stories in hierdie boekie vertel van hoe God geleenthede skep om jou omstandighede te verander, vanaf ? vlak waar jy moedeloos is, na ? vlak waar jy weer moed skep. Jou omstandighede mag nie dieselfde wees as die karakters in die boek nie, maar dit kan soort gelyk wees.

God se geleenthede kan ook jou lewe verander. Dit kan jou met nuwe oë na die lewe laat kyk, dit kan baie foute regstel, konflik verhoed, verhoudinge herstel ens. Daar is ? koortjie wat lei... Touching Jesus is all that matters. And your life it will never be the same. There is only one way to touch him, just believe when you call on His name. ? Storie is maar net ? Storie. Ja... Maar so is ons lewe, ook maar net ? storie om te vertel.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798473712308
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 76
Carton Quantity: 108
Product Dimensions: 5.50 x 0.16 x 8.50 inches
Weight: 0.22 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Unassigned | Short Stories (single author)
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback