Back to Search
ISBN 9798710478363 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Hoer van die Karoo

AUTHOR Rautenbach, Linda
PUBLISHER Independently Published (02/17/2021)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Hoer van die Karoo is 'n tipe drama, tragi-komedie. Dit gaan oor 'n losbandige boeremeisie wat op 17 swanger raak en nie weet wie die kind se pa is nie. Dan loop sy weg van die huis af en reis deur verskeie Karoo dorpies waar sy of self verwoesting saai, of deel word van ander mense se verwoesting totdat sy uiteindelik 'n stabiele man ontmoet wat haar lewe handomkeer verander. Haar lewe is nie altyd maklik nie en elke nou en dan skemer haar rebelse streep deur. Omdat sy nie die kind kan verdra nie, gaan die boek ook oor die verhouding tussen ma en kind. Daar volg latere swangerskappe, drama en op die einde word die sirkel voltooi wanneer sy teruggaan om haar familie te gaan besoek. Haar ma het haar destyds verag vir wat sy gedoen het en het in die proses haar familie van haar vervreem. Daar is baie drama & komedie maar ook heelwat lewenslesse.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798710478363
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 288
Carton Quantity: 28
Product Dimensions: 5.51 x 0.60 x 8.50 inches
Weight: 0.74 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Fiction | General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback