ISBN 9798865312666 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:
Available options are listed below:
Boerhart Van My Verstand
| AUTHOR | Kruger, At |
| PUBLISHER | Independently Published (10/24/2023) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Description
Boerhart Van My Verstand is 'n bundel essays uit die pen van 'n oksimoron; 'n bedrewe, geleerde en gelowige maplotter. Die essays kronkel van boer na boerdery na kos op die tafel uit eie hande en wissel van sophia na gnosis. Die essays is geskilder op 'n doek van moontlike anargie. 'n Scenario wat die ondenkbare bedink en die ondeurgrondelike antisipeer. Dat my naaste uit ? voedsel oogpunt vorentoe gaan swaarkry oor die meerderheid nog nooit vir hulleself moes sorg nie en dus nie oor die kennis en vaardighede beskik om te oorleef indien die lewe nou wel sy agterent op ons gaan draai nie. Die essays is geskryf met empatie, maar sans simpatie vir diegene wat perdedrolle van vye wil onderskei.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13:
9798865312666
Binding:
Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language:
Afrikaans
More Product Details
Page Count:
330
Carton Quantity:
24
Product Dimensions:
5.50 x 0.69 x 8.50 inches
Weight:
0.84 pound(s)
Country of Origin:
US
Subject Information
BISAC Categories
Literary Collections | Essays
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing