Back to Search

Die maan lyk soos kaas: Afrikaanse storieboek om kinders te help om dood te verwerk

AUTHOR Bouwer, Nicole; Bouwer, Angelique; Jordaan, Kimberly
PUBLISHER Blue Shelf Books (03/01/2023)
PRODUCT TYPE Hardcover (Hardcover) (LARGE PRINT)

Description

Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige gellustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed l. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan nie, te help om dood te verwerk en te rou vir 'n geliefde. Die boek is geskryf in rymvorm en bevat oulike, en snaakse elemente. Dit is geskryf om geniet te word deur die hele gesin. Die pragtige illustrasies en rymskema maak dit ook die perfekte slaaptyd storie.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798987744734
Binding: Hardback or Cased Book (Sewn)
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 32
Carton Quantity: 34
Product Dimensions: 8.50 x 0.25 x 8.50 inches
Weight: 0.69 pound(s)
Feature Codes: Large Print
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Juvenile Fiction | Animals - Mice, Hamsters, Guinea Pigs, etc.
Juvenile Fiction | Family - Parents
Juvenile Fiction | Religious - Christian - Family
Grade Level: Preschool - 3rd Grade
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige gellustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed l. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan nie, te help om dood te verwerk en te rou vir 'n geliefde. Die boek is geskryf in rymvorm en bevat oulike, en snaakse elemente. Dit is geskryf om geniet te word deur die hele gesin. Die pragtige illustrasies en rymskema maak dit ook die perfekte slaaptyd storie.

Show More
List Price $15.99
Your Price  $15.83
Hardcover